Ebb & Flow

221-dsc_0157-aa-001

There is a side of the Moon which we never see, but that hidden half is as potent a factor in causing the ebb and flow of the Earth’s tide as the part of the Moon which is visible.

 

Vroeg oggend op die duin met uitkyk oor die strand… Golwe wat breek, en die son wat sy lang skaduwees oor die rotse gooi.. Die sand verkleur soos die hitte van die son..  ‘n stukkie paradys aan die Suidpunt van Afrika..!